Neem asseblief kennis dat Die Voortrekkers van hierdie jaar af oorgaan op ’n nuwe Sentrale Administratiewe Stelsel. Alle lede bestaande en nuut moet aanlyn registreer hierdie jaar.
Daar sal Vrydagaand tydens ons opening geleentheid gegun word aan almal om hierdie proses met hulp te voltooi. Elke ouer gaan die volgende inligting benodig om hul kind te registreer;
> Volle name van kind
> ID nommer van kind
> Allergiese inligting van kind
> Mediese kondisies van kind
> Chroniese Medikasie van kind
> Mediese inligitng (Fonds)
> Ouers se selfoon nommers
> Ouers se epos adresse
> Indien van toepassing inligting van Voog
Indien jy self wil registreer kan die volgende skakel gevolg word om kinders te registreer
L1: Jeuglid inskrywing:
http://bit.ly/3aILEh9