🌻 Staatmakers R200
🌻 Heemrade R220
🌻 Jeuglede R640
🌻 GrRR R205
🌻 Offisier sonder span R220
🌻 Offisiere met kursus R0
Betaalbaar voor 30 April 2019.
Suiderkruis Kommando
ABSA Bank
Takkode 632005
Rekening
70810910Indien gelde na 30 April betaal word, is daar ’n boete van R100 wat gehef word.
Rekeningstate sal uitgestuur word gedurende April 2019.
Rekeningnavrae moet per epos gestuur word na suiderkruisfinansies@gmail.com. Geen navrae sal per whatsup hanteer word nie.
Groete
Suiderkruis Finansies