Kommandokamp Inpaklysie

9 Oct 2018 by Pietrou Gie

As jy allergies is vir bye of asma het moet jy asb die medikasie wat jy benodig in geval van ‘n bysteek of asma aanval saambring.
Kamp formele voortrekker drag (denim broek, blou golfhemp en erkenningsbaadjie)
Gewone klere/spandrag vir Saterdag
Warm klere vir die aande
Tekkies
Swemklere & Handdoek
Rëenjas
Flits
Bordesak (5 etes)
Toiletsakkie
Beddegoed (slaapsak en kussing)
Bybel en Voortrekker sing boekie
1 rol toilet papier wat met registrasie ingehandig moet word