Kommandokamp Borgskappe
1 Oct 2018 by Pietrou Gie
Ons het 14 Voortrekkers wat ledegeld subsidies ontvang wat graag vil gaan kamp. Dit sal die kommando finansieel baie help as ons hulle kampgelde nie uit kommando fondse hoef te betaal nie en daarom neem ek die vrymoedigheid om te vra of daar enige iemand is wat bereid is om iemand te borg @ R350 . Die bedrag kan in die kommandorekening inbetaal word met “Kamp borg” as verwysing. By voorbaat baie dankie!
Comments --