Goeiedag almal,
Die Trekbeeld is Suiderkruis Voortrekkerkommando se terugblik op wat elke span in 2017 gedoen het. Dit bevat foto’s en artikels van elke span van die spesifieke jaar.
Hiermee die skakel na die elektroniese weergawe van die Trekbeeld 2017.
https://drive.google.com/open?id=1jdIlj7ppUaOg616JTlU8MJohqb11qH9hGroete,
Suiderkruis Voortrekkers